Hallo my boetie, jinne dis nou al n lang tyd vandat ek hier met jou gepraat het hoor. Daar is so baie dinge wat gebeu...
Hey seuna, wil net se ek mis jou verskriklik baie en ek is soooooooooooo baie lief vir jou dit brand eintlik n gat in...
hey my boeta mis jou baie en lief vir jou met my hele hart
Hi my Boytjie, jy weet Joytjie vra so mooi jy moet na haar toe gaan, en jy weet hier waar ek sit en skryf kan ek die ...
Hey daar my boeta, jinne man ek mis jou so baie en ek wens net ek kon sê ja jy was by my ook gewees maar ek voel jou ...
Hi my Boytjie, dink vandag baie aan jou, party dae voel ek, ek kan nie meer nie, party dae dink ek net aan die goeie ...
Hi my Boytjie, net 'n kort briefie om te sè ek dink aan jou, en is baie lief vir jou.
Al my Liefde
Mammie
Hi my Boytjie, dit is lente dag vandag, en ek wens so jy kan jou lelies sien, spierwit en skoon en ruik so lekker, en...
Hi my Boytjie, al het ek jou kar gesien, en kan sien jy het geen kans gehad nie, hoop en bid ek nog steeds dat daar i...
Hey my boeta.... ek was gister saam mammie by jou kar gewees en eers toe kon ek regtig besef watse tiepe seer jy moes...
Hi my boytjie,
Mis jou verskriklik vandag, ek wens jy wil nou huis toe kom, kan nie my lewe sonder jou indink nie, m...
Hi my boytjie
Ek mis jou verskriklik my boy, en jy weet morè is dit 3 maande dat ek jou laaste gesien het,en aan j...