My lief,
Dis nou 7 maande en ek mis jou nog elke dag so baie. Ek weet nie meer wat om te maak nie, jou plek is leeg...
Jy het in soveel maniere my lewe gevul, moet my nie vergeet nie..asb.
Baie lief vir jou!
mwah! xxx
Willem, my lief, ek mis jou verskriklik vandag...weet nie hoekom nie, maar die laaste paar weke is vir my baie swaar sonder jou..die dae voel so lank...Ek is SO lief vir jou...was,is en sal altyd wees...
Ek dink nie daar is IEMAND in die wereld, wat jou SO baie mis soos ek nie..jy was n groot deel van my lewe!
Love you always! mwah!
Dink aan jou, elke dag! Wonder of my hart ooit sal laat gaan...want daar sal nooit weer iemand soos jy wees nie...Ek is lief vir jou! Mwah!
Ek wens jy was hier, om als met my te deel, my beste vriend, my liefde van my lewe! ek mis jou meer aswat woorde ooit sal kan beskryf..
mwah!
From: Lands
Song Name: Fingertips
Artist: Roxette
Willem se FAV!! Liefde, Lands
Ek het nooit vir Willem so goed geken nie, maar die laaste twee maande voor sy dood, het hy en Landie gereeld by ons kom kuier en hy en my man, Renier, het baie close geraak. Dit was vir ons 'n gewelde skok, toe ons hoor hy is weg en die manier waarop hy weg gevat is. Ons mis jou baie en weet jy is elke dag op 'n manier by die wat jou so baie mis. Ek kyk mooi na Landie, moenie worry nie.
E...
Nogsteeds net vir jou! mwah!
My lief, ek mis jou vreeslik baie...! JY is nog elke dag in my hart en my gedagtes! mwah!!